top of page
IMG_9135.HEIC

JiA OKTOBER 2025 PROGRAM 

Liewe JiA Vriende,
 
Hierdie jaar se JiA Oktober 2025 program fokus op drie hoof samekomste wat ons glo die kern areas van Gebrokenheid, Verlorenheid en Volhoubaarheid aanspreek. Ons hou aan om te streef na Eenheid en om die Liefde van Jesus prakties te deel regoor grense.

13-19 Okt 2025

Wo, 22 Okt 2025

Sa, 25 Okt 2025

24/7 GEBED (GOD – MY – ANDER – MISSIE)
Sluit aan by ons Whatsapp JiA Gebedsgroep en deel jou gekose daaglikse 1 uur gebedsgleuf (Vb. 08:00-09:00 of 16:00-17:00). Ons sal Gebedspunte & Riglyne op die groep deel. https://chat.whatsapp.com/IbtcX7JVJQI1h6sZOyDYCo?mode=ems_qr_t

KOSPAKKIE AAND
Kom pak saam kospakkies by NGK Heidekoppie, H/v Protea & Stasieweg, Protea Hoogte om 18:30 vir 19:00. Kerke kan reëlings tref vir leë JiA Boksies by 082 465 6655 / 061 5202 883.
Donasies:
• JiA, FNB Tjekrek: 62878995467, 250655, Verw: JiA Boks; of
• Direk: https://e.stratcol.co.za/ee0f2ba6

UITREIK & OESTYD!
Vrywillige vooraf Dissipelskap Opleiding op Saterdag, 18 Oktober 2025, van 09:00-12:00 by Die Lasarus Stoor, Brackenfell Stasie, Protea Hoogte. Uitreik punte & Vrywilliger / Span registrasie sal by die Kospakkie aand plaasvind.
Pin: https://maps.app.goo.gl/tph8uGNxb7W7M5hRA?g_st=aw

What's new

1 (1).jpg
LimeArt Media--162.jpg

Become a Friend of JiA

We dream to help 1000 families every month

bottom of page